Nuwe Jy 10 Jaar Jonger (Sagteband)

    Nuwe Jy 10 Jaar Jonger (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R159.95

    Al ooit gewonder hoe jy jonger kan lyk, sonder om vir duur snykunde en behandeling te gaan. Ons het die antwoord vir jou!
    10 Jaar Jonger is ’n holistiese en praktiese gids vir vroue van 40+ wat skoonheid, gesondheid en dieetwenke bied wat jou ’n dekade jonger kan laat lyk.
    In hierdie boek kry jy die beste wenke van verskeie skoonheidsgoeroes en dieetkundiges wat nie net jou manier van lewe sal verander nie, maar ook die manier hoe jy lyk. Kry die kans om te lyk soos wat jy 10 jaar terug gelyk het en sit weer die huppel terug in jou stap.
    In samewerking met ’n Nuwe jy is hierdie een van die eerste produkte wat hierdie immergewilde program van FINESSE gaan aanvul.
    Kry jou wenke om 10 jaar jonger te lyk en te voel vir die res van jou lewe.