Nog N Jaar Met God (Hardeband)

    Nog N Jaar Met God (Hardeband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R149.99
    RSG se Vroegoggend meditasie lei Suid-Afrikaners reeds jare lank die nuwe dag in. Na die sukses van 'n Jaar met God volg nou Nog 'n jaar met God. Weer is die treffendste boodskappe saamgevat in 'n jaar se dagstukkies vol inspirasie en hoop. In 52 weke vat 52 skrywers jou hand, op reis deur God se skatkamers van wysheid, liefde en geloof. Name so uiteenlopend soos Nico Botha, Daniel Maluleke, Liesel Krause-Widd, Justus Tshungu, Piet Smit, Este Geldenhuys, Hessel van der Walt en vele ander. Sien God se onmeetlike fasette deur ? kaleidoskoop van 52 skrywers. Elke keer val die prentjie voor jou oog in die kleure van ? ander skrywer se perspektief.