Noag Se Ark 'N Water-Vingerverf-Boek (Kartonboekie)

    Noag Se Ark 'N Water-Vingerverf-Boek (Kartonboekie)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R89.94

    Verf die storie van Noag se ark met water en kyk hoe die illustrasies verskyn.

    Klein hartjies sal absoluut mal wees oor hierdie water-vingerverf-boeke! Kinders word op ’n Geesvervulde avontuur geneem terwyl hulle bekende stories en die bladsye met water inkleur om die prettige illustrasies te laat verskyn.

         Met Noag se Ark – ’n water-vingerverf-boek hou die pret nooit op nie en ma's kan verseker wees daar is geen gemors nie. Maak net ’n bekertjie vol water, laat jou kinders hulle vingers daarin druk en begin oor die bladsy verf sodat die prentjie kan verskyn. Sodra die bladsy droog is, verdwyn die prentjie en kan die kleingoed van vooraf begin.

     Ook beskikbaar in Engels onder titel Noah's Ark – A Finger Waterpaint Doodle Book.