NLV Geskenkbybel Swart (Sagteband)

    NLV Geskenkbybel Swart (Sagteband)

    Wil Vosloo & Andrie Du Toit
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R59.95

    R30.00

    Jy kan maksimum 5 aankoop op die Web, skakel asb. 016 440 7142 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir bulk aankope.

    Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Ver­taling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle ge­skenk wees.

     

    • Gewilde NLV-teks
    • 7,5 punt lettergrootte
    • Dubbelkolom-uitleg