Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ’n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling, wat ’n eietydse stem aan tydlose beloftes gee, sal die NLV Geskenkbybel ’n waardevolle geskenk wees.
- Gewilde NLV-teks
- 7,5 punt lettergrootte
- Dubbelkolom-uitleg
- Bladsye kleurgerand
- Merklint
-
By
Wil Vosloo & Andrie Du Toit
-
Category
Nuwe Lewende Vertaling
-
Preferred Bible Bag Size
Small Bible Bag
-
SKU
9781431618286
-
Barcode
9781431618286
-
Size
140 x 215 mm
-
Department
Bibles
-
Number of Pages
760 pp
-
Language
Afrikaans
-
Weight (kg)
0.4930
-
Thumb Index
No, Standard Print
-
Testament
Old & New Testament
-
Colour
Purple
-
Format
Luukse Leer
-
Publisher
Christelike Uitgewersmaatskappy
1 Hierdie brief kom van Paulus en Timoteus, diensknegte
van Christus Jesus. Ons skryf aan al God se
mense* in Filippi, al die Christene*, ouderlinge* en
diakens ingesluit.
2 Die genade* en die vrede van God ons Va der en die
Here Jesus Christus sal met julle wees.
User Reviews