Die NLV (2011) Familiebybel (Luukse Leer)

    Die NLV (2011) Familiebybel (Luukse Leer)

    Wil Vosloo & Andrie Du Toit
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R1,249.95

    R999.96

    Ontdek opnuut die wonderlike erfenis wat God vir ons het met Die Familiebybel.

     

    Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledi­ge teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling be­skik oor die vol­gen­de unieke kenmerke:

    ·         ’n Stamboom.

    ·         ’n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek.

    ·         ’n Afdeling getiteld “Waar staan dit in die Bybel?” wat Skrifverwysings gee vir be­lang­­ri­ke gebeur­te­nisse in die Bybel, bekende teks­­gedeeltes, profe­sieë oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy ge­ly­ke­nisse.

    ·         ’n Afdeling getiteld “Wat sê die Bybel oor ... ” waar­in ’n wye spektrum onder­wer­pe, van abo­r­sie tot wysheid, alfabeties en te­ma­ties ingedeel is met Skrifverwysings oor waar om meer daar­oor te lees.

        Die Familiebybel sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God te ver­gader en sal le­sers opnuut laat besef watter opwin­dende erfe­nis God vir ons het.