Beloftes Van God Aan Ma's (Luukse Leer)

    Beloftes Van God Aan Ma's (Luukse Leer)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R139.94

    ’n Skatkis vol beloftes uit God se Woord sal vir ma’s die vrede gee waarna hulle harte so hunker.

     Ma’s is van die besigste en veelsydigste mense op aarde. Daar is soveel dinge wat ’n ma deur die loop van die dag moet doen om haar gesin te versorg, sy kry kwalik ’n tydjie vir haarself.

    Beloftes van God vir ma’s is ’n skatkis vol beloftes uit God se Woord wat vir ma’s goddelike wysheid, leiding en vrede sal gee. Bemoediging en ondersteuning, ewige hoop, versorging van sy kinders, hulp in tye van swaarkry en voorsienning is maar enkele van die 30 temas wat in hierdie volkleur-geskenkboekie voorkom.

    Beloftes van God vir ma’s is die ideale Moedersdag-geskenk.

     Ook beskikbaar in Engels onder die titel Promises from God for Mothers