77 Bybelaktiwiteite Vir Kinders (Sagteband)

    77 Bybelaktiwiteite Vir Kinders (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R30.00

    ’n Prettige en opvoedkundige Skrifgebaseerde aktiwiteitsboek vir kinders met aktiwiteite soos doolhowe, woordspeletjies en verbind die kolletjies.

     77 Bybel-aktiwiteite vir kinders is ontwerp om kinders tussen 5 en 8 te vermaak terwyl daar terselfdertyd ’n liefde vir God se Woord in hulle vasgemaak word. Kinders sal pret hê terwyl hulle die kolletjies verbind om te sien wat Jona ingesluk het en die diere help om Noag se ark te kry. Hulle sal die speletjies geniet en speel-speel leer.

         Die speletjies is geskik vir seuns en dogters en sal help om kritiese denke en kreatiewe probleemoplossing te ontwikkel terwyl hulle die speletjies uitpluis wat leeswerk, skryfwerk en tel insluit. Die boek is ideaal vir gebruik in Sondagskoolklasse en Christelik-gebaseerde tuisonderrig-kurrikulums.

     

    Ook beskikbaar in Engels onder titel 77 Bible Activities for Kids.