Lysies Vir Die lewe Vir Vroue (Kaartjies)

    Lysies Vir Die lewe Vir Vroue (Kaartjies)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R89.00

    R71.20

    44 kaartjies met inspirerende lysies om vroue te help om ’n oorvloedige en gelowige lewe te leef.

    Lysies vir die lewe ... vir vroue – kaartjies bevat 44 kunstig ontwerpte kaartjies (aan beide kante gedruk) met kort lysies en inspirerende Bybelverse om vroue te help om voluit en gelowig te leef. Dit is die ideale geskenk vir vroue van alle ouderdomme.

    Ook beskikbaar in Engels onder titel Life Lists for Women – Boxed Cards.