Nie Van hier Af nie (CD)

    Nie Van hier Af nie (CD)

    Onbeskaamd Kids
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R129.95

    Nie van hier af nie

     

    “ Hulle behoort nie aan die wêreld nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie.” - Joh.17:16 NLV

    “Ek kom uit die land van die Vader; ek bly nou hier op aarde en eendag sal ek huis toe gaan, want ek is nie van hier af nie” - Stass & Elanie 

    Mense sê soms dat Jesus se kinders ‘lyk anders’ of hulle ‘praat anders’. Wel, hulle is anders!

    Met liedjies wat kinders saam kan sing en ook op kan saam dans, beloof hierdie Onbeskaamd Kids CD om kinders nog meer van Jesus te leer en ook aan te moedig om Hom te loof en om Sy karakter en kleure vir mense te wys.