Eenminuut-Oordenkings Vir Jong Vroue (Luukse Leer)

    Eenminuut-Oordenkings Vir Jong Vroue (Luukse Leer)

    Mallory Larsen
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R169.95

    R143.00

    Die 366 inspirerende oordenkings bied vir jong vroue praktiese raad en bemoediging uit die Skrif.

    Word elke dag net een minuut stil by God en ervaar sy leiding en bemoediging in jou lewe.

    Eenminuut-oordenkings vir jong vroue bied 366 inspirerende oordenkings vir jong vroue deur Mallory Larsen. Elkeen van die oordenkings in hierdie volkleur-dagboekie bied praktiese raad en bemoediging uit die Skrif.

    God is altyd by jou, gereed om jou te lei en te rig. Jy moet net by Hom stil word om sy stem te hoor.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel One-minute Devotions for Young Women

    Oor die outeur

    Mallory Larsen het haar meestersgraad ontvang in Teologie en Kultuur aan die Seattle School of Theology and Psychology.