Nadia-Paaie Van Hoop (Sagteband)

    Nadia-Paaie Van Hoop (Sagteband)

    Nadia Beukes
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R180.00

    R95.00

    Nadia neem jou saam as passasier op die paaie wat sy al geloop het: kronkelpaaie, snelweë, bergpasse en ompaaie. Sy deel haar hartseertye, maar ook haar vreugdetye. Sy skryf prontuit oor die dinamika van mens-wees, die kuns van die lewe en hoe mense reageer op foute en teleurstellings.