Die Spreuke 31-Vrou (Sagteband)

    Die Spreuke 31-Vrou (Sagteband)

    Alette-Johanni Winckler
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R119.00

    R95.20

    Het jy al ooit Spreuke 31 gelees en gewonder hoe kry die vrou dit reg om al die balle in die lug te hou – ‘n goeie vrou en ma, wat heeldag werk, die huishouding aan die gang hou en nog tyd vir haarself ook maak? Aletté Winckler het in 31 dae soos dié vrou probeer lee fen help jou om ook ‘n Spreuke 31-vrou te word. Met die joernaalbladsye sal jy kan transformeer tot die beste jy.