n Stem In Die Wind (1 Merk Van Die Leeu-Reeks)(Sagteband)

    n Stem In Die Wind (1 Merk Van Die Leeu-Reeks)(Sagteband)

    Francine Rivers
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R189.95

    R151.96

    In ’n eeue oue kultuur skrikwekkend eenders as die hedendaagse moderne Amerika, veg ’n jong slavin om die behoud van die mense en die man wat sy lief­het.

     

    Verskeur deur haar liefde vir ’n aantreklike jong edelman probeer sy desperaat aan haar geloof in ’n lewende God vashou; ’n God wat sy glo hulle kan ver­los van die verslawende mag van ’n dekadente Rome.

     

    Hierdie meesterlike en opwindende roman uit die pen van die gewilde skrywer Francine Rivers is be­stem om tot die hart te spreek van elkeen wat dit lees. Die boodskap is een van waarheid en hoop in ’n wêreld vol leuens en wanhoop.