Merkwaaridge Wysheid Van Salomo (Sagteband)

    Merkwaaridge Wysheid Van Salomo (Sagteband)

    ST Potgieter
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R130.01

    Daar is so baie dinge waaroor jy elke dag dalk wonder, hoe om 'n sukses te maak van iets, hoe om eerlik te wees, hoe om reg te leef? Al hierdie wyshede word deur die wyse Salomo vir jou gegee. Bekende radiopersoonlikheid, ST Potgieter he 'n wysheid vir elke dag uit Spreuke gehaal om jou lewe elke dag te verryk. Met 365 wyshede het jy 'n jaar gevul met goeie raad oor hoe om regtig te lewe.