n Reenboog Deur My Trane (Sagteband)

    n Reenboog Deur My Trane (Sagteband)

    Solly Ozrovech
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R130.01

    ’n Reënboog deur my trane bied troos en bemoediging vir enigeen wat treur oor die verlies van ’n geliefde. Dit bied 31 dagstukkies, gebede en inspirerende aanhalings.

     

         ‘n Reënboog deur my trane is ‘n bron van ryke troos en bemoediging vir enigeen wat treur oor die verlies van ‘n geliefde en wat genesing soek vir hulle verskeurde hart.

       Dit bied 31 dagstukkies, gebede en inspirerende aanhalings wat God se vertroosting in onstuimige tyde met die leser deel, asook ‘n lys van beloftes uit die Bybel vir spesifieke behoeftes in tye van nood.

     

    OOR DIE OUTEUR

     

    Solly Ozrovech is ‘n geliefde Suid-Afrikaanse skrywer van topverkopers in die geestelike en dagstukkie genres. Sy praktiese benadering tot geloof vind byval by vele lesers, terwyl sy wysheid eerlike antwoorde bied op sommige van die komplekse vraagstukke van die hedendaagse lewe. Hy is oorlede in 2015.