'N Liedjie Vir Anine (Sagteband)

    'N Liedjie Vir Anine (Sagteband)

    Elsa Winckler
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R170.00

    Hoe sal jy jou lewe meet? het begin as ’n toespraak by Harvard Business School, toe ’n bekroonde artikel in die Harvard Business Review en uiteindelik tot sy volle reg gekom as die ‘No 1 Most Anticipated Book in 2012’ (aangewys deur CBNC).

         Tydens wêreldbekende innoveringskenner Clayton M Christensen se stryd teen kanker, het hy geworstel met die vraag ‘Waaraan sal jy jou lewe meet?’ Hoe sal jy jou lewe meet? bevat die insigte en antwoorde waartoe hy in reaksie op hierdie vraag gekom het.

         In hierdie baanbrekersboek stel Christensen ’n reeks vrae aan die leser en gebruik dan lesse van sommige van die grootste ondernemings in die wêreld om ongelooflike insigte te bied wat hierdie moeilike kwessies betref.

     OOR DIE OUTEURS

     Clayton M. Christensen is professor aan Harvard Business School, die skrywer van sewe boeke, vyfmalige ontvanger van die McKinsey-toekenning vir Harvard Business Review se beste artikel, en medestigter van vier maatskappye.

     James Allworth het gegradueer aan Harvard Business School en die Australiese Nasionale Universiteit. Hy het voorheen gewerk by Booz & Company en Apple.

     Karen Dillon was redakteur van die Harvard Business Review tot 2011. sy het gegradueer aan die Universiteit van Cornwell en Northwestern University’s Medill School of Journalism.