'N Eggo In Die Duisternis (2 Merk Van Die Leeu-Reeks)(Sagteband)

    'N Eggo In Die Duisternis (2 Merk Van Die Leeu-Reeks)(Sagteband)

    Francine Rivers
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R189.95

    R151.96

    In hierdie aangrypen­de roman, boek 2 in die die Merk van die leeu-reeks, neem Francine Rivers lesers terug na ’n ander tyd en kultuur, en tóg her­­ken ons onsself, ons ge­liefdes en ons wêreld in die blad­sye van hierdie boek. Die hand van God is duidelik sig­baar in die verhaal van Hadassa en Mar­kus soos die evan­gelie van Jesus Christus ontvou en Hy sy men­se be­mag­tig om die wêreldse dinge te oorwin.

         ’n Eggo in die duisternis is ’n getuienis van die liefde. Dit is ’n boeiende verhaal wat in eg menslike terme weergegee word. Dit vertel van Hadassa se getrouheid aan haar Verlosser en Markus se soeke na God. Die boek spreek tot elke leser omdat hulle kan identi­fiseer met hierdie twee karakters se wors­te­ling rondom hulle geloof en hulle liefde vir mekaar. In hierdie verhaal sal lesers opnuut ontdek wat dit bete­ken om na God se stem te luister.