'n Belofte Vir Bippie (Sagteband)

    'n Belofte Vir Bippie (Sagteband)

    Elsa Winckler
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 2 weeks
    R200.00

    Bippie se pad word onderbreek met haar onbeplande swangerskap, dus moet sy nou ‘n nuwe een soek. Sy maak ‘n belofte teenoor die Here – sy sal nie weer ‘n man in haar lewe toelaat as hy nie met haar wil trou nie. Maar die man wat skielik al onder haar voete is, Riekert Tredoux. Hy het lanklal besluit hy wil nooit trou nie. Toe hy en sy broer klein seuntjies was het sy ma hulle net so gelos en by die voordeur uitgestap. So hy het allerhande issues. Sal Bippie haar belofte gestand kan doen en Riekert wel wil trou?

    Oor die Outeur

    Elsa Winckler is ‘n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesogte ATKV-Woordveerjie vir romanses gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Tee enders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy woon op Bettysbaai.