My Slaaptydgebedjies (Hardeband)

    My Slaaptydgebedjies (Hardeband)

    Wendy Maartens
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R129.00

    Help jou kindjie bid met Wendy Maartens se gebede spesiaal vir kleingoed, lieflik aangevul met illustrasies deur bekroonde illustreerder Vian Oelofsen.

    Oor die Outeur

    Wendy Maartens is ’n joernalis en bekroonde kinderboekskrywer wat gereeld praatjies by skole hou en behartig die tydskrif Lééf se boekrubriek. Sy skryf ook graag essays en reisartikels en het ’n passie vir eg Suid-Afrikaanse legendes, volksrympies en verhale wat kinders in moeilike sosio-ekonomiese omstandighede help om hulself te bemagtig.

    Vian Oelofsen is ‘n voltydse kinderboekskrywer en -illustreerder. Sy werk verskyn plaaslik sowel as oorsee in tydskrifte en koerante en hy het al nagenoeg 20 prenteboeke vir kinders geïllustreer.