My Skooldagboek 2020 (Sagteband)

    My Skooldagboek 2020 (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R49.00

    My skooldagboek 2020 is ’n nuttige en praktiese dagboek, spesiaal saamgestel om die jong leerders te help met hul skoolwerk en hul dae met pret te vul.

    Kinders sal elke dag herinner word hoeveel pret hulle self in hul skooldae kan inbring.

    My skooldagboek 2020 bied die volgende:

    ·         ’n Bemoedigende Skrifgedeelte of aanhaling vir elke week

    ·         ’n Jaarkalender vir 2020 en ’n lys met skoolkwartale en openbare vakansiedae

    ·         Landkaart van Suid-Afrika met die provinsies en hul hoofstede

    ·         Lys woorde wat gereeld verkeerd gespel word en ʼn lys homofone

    ·         Plek om boeke neer te skryf wat deur die jaar gelees word

    ·         Ruimte vir huiswerkopdragte, skooltake en ’n klas- en eksamen- of toetsrooster

    ·         Vermenigvuldigingstafels

    ·         Boekmerke en kaartjies om in te kleur en uit te sny

    ·         Prentjies om in te kleur en plek vir notas en persoonlike inligting