My Prentebybel (Hardeband)

    My Prentebybel (Hardeband)

    Maria Thomas
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R199.94

    Kweek van jongs af ‘n waardering vir die lesse wat die Bybel ons leer.

    My prentebybel, met kleurryke illustrasies deur Honor Ayres, bied aan die kleinspan ‘n versameling van meer as 300 stories uit die Bybel – die perfekte geskenk vir elke kind.

    Kinders sal dit geniet om die Bybelverhale vir die eerste keer in My prentebybel te ontdek. Elke verhaal word in eenvoudige, maklik verstaanbare taal vertel met ‘n kleurryke illustrasie wat die op hulle lewens toepas. Die stories is kort en bondig en perfek vir storietyd of slaaptyd en sal gesprekke tussen ouer en kind aanwakker.

    Die meer as 300 kort Bybelverhale uit beide die Ou en Nuwe Testamente sal van jongs af by ons kinders ‘n waardering kweek vir die lesse wat die Bybel ons leer.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel My Picture Story Bible