My Kreatiewe JoernaalBybel Blougroen/12Pc Inkleurpotlode Combo

    My Kreatiewe JoernaalBybel Blougroen/12Pc Inkleurpotlode Combo

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R699.90

    R549.95

    Bêre God se Woord diep in jou hart en skep ’n kleinood wat die volgende geslag sal inspireer.

    Ontdek God se liefde en die wonders van sy Woord opnuut met My kreatiewe Joernaal-Bybel – ’n unieke kombinasie van die Skrif en kuns.

         Met hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkuns-teksverse inkleur, en die Woord van God so in jou hart koester en versterk.

         Die volgende kenmerke sorg vir ’n unieke ervaring:

    ·         Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling in enkelkolom-uitleg

    ·         Lesersvriendelike 8.65 punt lettergrootte

    ·         Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike    inskrywings

    ·         Ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur – elkeen uniek ontwerp

    ·         Indeks van woordkuns-teksverse

    My kreatiewe Joernaal-Bybel is ’n bron van vrede, vernuwing en inspirasie. Skep ’n unieke kleinood met jou persoonlike stempel wat jy en jou geliefdes geslagte lank sal koester.

     

    Unleash your creativity with Veritas Colored Pencils. The small set holds 12 Colors: Red, Black, Brown, Blue, Green, Yellow, Hot Pink, Purple, Orange, Dark Blue, Dark Green and Tan. Use these colors by themselves for beautifully deep coverage, shade them from pale to light or layer them to create new hues.

    • Easy To Apply 
    • Easy to layer 
    • Create new hues 
    • Applies Smoothly 
    • Breakage Resistant 
    • 12 Colored Pencils