My Jesus-Joernaal (Sagteband)

    My Jesus-Joernaal (Sagteband)

    Marian Timmermans
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R89.00

    ’n Pragtig ontwerpte joernaal met lynsketse sal tienermeisies inspireer op hul geloofsreis en lei tot ’n inniger verhouding met God.

    My Jesus-joernaal is perfek vir tienermeisies. Elke bladsy in hierdie kreatiewe joernaal is ideaal vir krabbel, verf, plak, mooimaak en teken. Aktiwiteite met moderne ontwerp en lynsketse sal lei tot ure se pret terwyl die teksverse en geloofsgebaseerde boodskappe meisies sal aanmoedig om in hul geloof te groei terwyl hulle ook meer toegewy leef aan God.

    Ook beskikbaar in Engels onder titel My Faith Journal.

    Oor Die Outeurs

    Marian Timmermans is ’n Nederlandse skrywer met ’n hart vir kinders en jongmense. Sy is mede-eienaar van Young & Holy, ’n organisasie wat spesialiseer in jeugwerk. Sy is passievol om die jeug te bereik en hulle na God te lei. Marian het al verskeie kreatiewe boeke geskryf wat daarop fokus om jong harte te inspireer om te groei in hulle geloof.