My Jesus-Bybel Met Handsvatsel (Sponsgevulde Hardeband)

    My Jesus-Bybel Met Handsvatsel (Sponsgevulde Hardeband)

    Michael Berghof
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R139.95

    My Jesus-Bybel vertel alles oor Jesus in eenvoudige taal en met helderkleurige illustrasies.

    Help jou kind om Jesus te leer ken . . .

         Kinders hou daarvan om die stories te lees oor die Een wat vir hulle die liefste is! My Jesus-Bybel vertel alles oor Jesus in eenvoudige taal en met helderkleurige illustrasies.

         Met ’n stewige hardebandomslag en handvatseltjie sal jou kinders dit baie geniet om hierdie boekie oral saam te dra.Hierdie titel fokus op die geboorte, lewe, sterfte en opstanding van Jesus Christus.