My Groot Soek En Vind Bybel Stories Uit Die Ou Testament (Kartonboekie)

    My Groot Soek En Vind Bybel Stories Uit Die Ou Testament (Kartonboekie)

    Charlotte Thoroe
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R129.95

    Laat kinders geliefde Bybelstories ten volle ervaar in ‘n wêreld van kleur en detail.

    Die 5 stories uit die Ou Testament in hierdie twee kartonboekies word oorvertel in maklik verstaanbare taal en is propvol karakters, diere en voorwerpe vir kinders om te soek. Sleutel-items om voor te soek word gelys op die groot flappe wat kinders kan oopmaak, met ekstra soek-aktiwiteite om die ervaring nog meer interaktief te maak. Kinders kan leer om die maklike woorde te spel wat saam met die soek-items gaan.

    Ouers kan ook saamspeel en kyk wie eerste die voorwerpe raaksien terwyl hulle vir hulle kinders lees uit die Bybel en vertel wat in die prentjies aangaan.

    Ook beskikbaar in Engels met die titel Look and Find Bible Old Testament Stories.