My Groot Soek En Vind Bybel Stories (Combo)

    My Groot Soek En Vind Bybel Stories (Combo)

    Charlotte Thoroe
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R259.90

    R149.96

    Die 5 stories in My groot soek-en-vind-Bybel: Stories uit die Nuwe Testament word oorvertel in maklik verstaanbare taal en is gevul met dosyne karakters, diere en voorwerpe vir kinders om te soek. Sleutelitems om voor te soek word gelys op die groot flappe wat kinders kan oopmaak waar daar ook ekstra soek-aktiwiteite voorkom. Kinders kan ook leer om die maklike woorde te spel wat gekies is vir die items wat gesoek moet word.

    Die 5 stories in My groot soek-en-vind-Bybel: Stories uit die Ou Testament word oorvertel in maklik verstaanbare taal en is gevul met dosyne karakters, diere en voorwerpe vir kinders om te soek. Sleutelitems om voor te soek word gelys op die groot flappe wat kinders kan oopmaak waar daar ook ekstra soek-aktiwiteite voorkom. Kinders kan ook leer om die maklike woorde te spel wat gekies is vir die items wat gesoek moet word.

    Oor die Outeur en Illustreerder

    Gill Guile is ’n illustreerder en outeur van kinderboeke. Sy is lief vir skilder en om kinderboe­ke te skep. Sy het illustrasies gedoen vir meer as 400 titels.