My Eie Bybel (Hardeband)

    My Eie Bybel (Hardeband)

    Betham James & Estelle Corke
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R69.95

    R55.96

    My eie Bybel is die perfekte geskenk. My eie Bybel bevat 'n versameling van al die klassieke, gewildste Bybelstories, insluitende al die immergroen gunstelinge wat by almal byval vind. Die stories word op ’n eenvoudige manier deur Bethan James aangebied sodat die kleinspan dit sal kan verstaan. Al die stories is kleurvol geïllustreer deur die ervare kinderboek-illustreerder, Estelle Corke