Klassieke Gospel Treffers (CD)

    Klassieke Gospel Treffers (CD)

    Verskeie Kunstenaars
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 10 working days
    R79.99

    Klassieke treffers wat die hart roer.

    Klassieke Gospel Treffers vorm deel van ons reeks titels genaamd Topverkopers. Hierdie reeks dek die meeste genres en gee jou die grootste treffers teen die beste prys! Die lys titels sluit in "Boeremusiek", "Gospel Treffers", "Kinderliedjies", "Klassieke Afrikaanse Treffers", "Panfluit Liefdes Liedjies" & "Op 'n rustiger noot".