Gospel Skouspel 2018 (DVD)
Verskeie Kunstenaars
Free National Shipping on Orders over R450!
Dis 'n kaleidoskoop van kleur en klank en lofsang en aanbidding wat jy weer en weer sal kyk. Gospel Skouspel 2018 is 'n glansryke geleentheid met Suid-Afrika se top kunstenaars saam op een verhoog om die Here se naam groot te maak. Dis vermaak uit die boonste rakke en musiek met 'n boodskap vir oud en jonk
User Reviews