Supercool vir Jesus Vol 1 Combo (CD & DVD)

    Supercool vir Jesus Vol 1 Combo (CD & DVD)

    Nedine Blom
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R99.96

    Available Formats

    Nedine Blom se hart loop oor met liefde vir kinders. Supercool vir Jesus is 'n Afrikaanse kinderlof en aanbiddings DVD wat kinders regoor Suid -Afrika se harte gesteel het. Die trefferliedjies op die CD is deur Nedine self gekomponeer en sluit in "BUBBLEGUM", "SUPERCOOL VIR JESUS", "POPCORN", " EK SE JA!" en "Wie". Sy het ook bekende lof en aanbiddingsliedere ingesluit op hierdie DVD soos die Hillsong treffer " ONE WAY JESUS", "AWESOME GOD", "WAPENRUSTING" en "ONS KONING KOM".