Moed Vir Elke More (Sponsgevulde Hardeband)

    Moed Vir Elke More (Sponsgevulde Hardeband)

    Milanie Vosloo
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R249.95

    In ’n tyd wat gekenmerk word deur misdaad en geweld, is dit nie altyd maklik om moedig voort te beur nie. Maar met God aan ons sy is enigiets moontlik. Dit is die boodskap in Milanie Vosloo se nuwe dagboek Moed vir elke môre.

     

    Die 366 verkwikkende oordenkings sal vroue inspireer om elke dag met nuwe moed aan te pak. Met temas soos moed om weer te begin, moed om vróú te wees, moed om te glo, moed om te huil, moed om vas te byt, moed om te kniel en nog vele meer, lei Milanie Vosloo vroue om hulle ware vrou­wees daagliks moedig uit te leef.

     

    Moed vir elke môre is bedoel vir elke vrou wat vasgevang en oorweldig voel. Dit sal haar inspireer om die lewe weer reguit in die oë te kyk.