Mobiliseer Vir Oorlog (Sagteband)

    Mobiliseer Vir Oorlog (Sagteband)

    Rebecca Brown
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R109.95

    Word 'n oorwinnaar in die stryd teen Satan. Leer om die gevaarlike New Age-boodskappe van ons tyd te herken en te verwerp. Laat hierdie kragtige boek jou oë oopmaak vir rituele kindermishandeling, en word toegerus om daadwerklik daarteen op te tree. Word ook vir 'n bediening van bevryding toegerus en leer hoe om mense te help met die probleme wat hulle ná bevryding ervaar.

    Het jy geweet dat die Satan "deure" soos joga, rolspelfantasieë en meditasie kan gebruik om demoniese verwoesting in jou huis te saai?

    Satan haat jou en wil jou vernietig. As jy wil oorwin, moet jy Mobiliseer vir Oorlog!