Mnr & Mev 366 Oordenkings Vir Egpare (Luukse Leer Sagteband)

    Mnr & Mev 366 Oordenkings Vir Egpare (Luukse Leer Sagteband)

    Rob Teigen & Joanna Teigen
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R299.95

    R239.96

    Versterk jou huwelik en verhouding met God met 366 dagstukkie spesiaal vir huweliksmaats.

     Versterk jou huwelik en verhouding met God met die kosbare Mnr. & Mev. – 366 oordenkings vir egpare.

         In vandag se gejaagde lewe is dit belangrik dat paartjies gereeld saam met mekaar en saam met God stil word. Hierdie pragtige dagboek sal paartjies help om ’n dieper intimiteit met mekaar en met God te ontwikkel wat hulle huwelik en geloof na ’n nuwe vlak van liefde, vertroue en hoop sal neem. 

         Beweeg elke dag nader aan jou huweliksmaat en aan God deur ’n paar minute saam stil te word, te lees en na te dink oor die inspirerende oordenkings en bemoedigende teksverse in hierdie dagboeke vir paartjies.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mr & Mrs – 366 Devotions for Couples

    Oor die outeurs 

    Rob en Joanna Teigen is al vir meer as 20 jaar getroud en is die ouers van twee seuns en drie dogters. Hulle is die outeurs van 101 gebede vir my seun en 101 gebede vir my dogter. Rob en Joanna hou van tuisonderrig, om nuwe plekke te ontdek en om saam met hulle kinders te lag. Hulle bly in West Michigan, VSA