Mispa (Sagteband)

    Mispa (Sagteband)

    Helena Hugo
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R189.00

    R151.20

    Genesing begin by ʼn weggooikind en ʼn gekneusde veldblom.

    Caroline is dertig jaar oud toe sy haar agtste kind het. Die kloof tussen haar en Willem is so wyd dit lyk asof hulle mekaar nooit weer sal vind nie: dan pak die onweerwolke van oorlog op die horison saam. Maar die hoop beskaam nie: Genesing begin by ’n weggooikind en ’n gekneusde veldblom.

    Oor die Outeur

    Die gewilde skrywer Helena Hugo skryf en regisseer ook radiodramas. Sy het al drie keer die eerste plek in die Sanlam/RSG radiodramakompetisie gewen en haar radiowerk is ook al met ’n ATKV-Mediaveertjie bekroon. Deesdae skryf en vertaal sy voltyds.