Met Liefde Wat Saamgaan En Ander Stories (Sagteband)

    Met Liefde Wat Saamgaan En Ander Stories (Sagteband)

    Annalise Wiid
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R185.00

    Hoeveel kan ’n mens lief hê? Dié versameling essays van woord- en musiekmens Annalise Wiid wys weer dat Annalise kyk op ’n ander manier na alles rondom haar. Sy gebruik spesiaal uitgesoekte woorde wat bemoedig en inspireer, wat jou lewe verryk en wat jy weer en weer sal wil lees. Sy reflekteer die sweef en die strompelkant van ’n liefhê-lewe en belewenis.

    Oor die Outeur

    Annalise Wiid skryf stories, liedjies en rubrieke oor God en die lewe. Sy reis die wêreld vol om dit met gehore te deel, is ’n geleentheidspreker en bied ook kampe en seminare aan. Haar werk reflekteer die sweef- én die strompelkant van die Christelike lewe, asook God se onuitputlike genade en begrip. Sy woon in die Helderberg-distrik van die Kaap.