Manna e-Tydskrif Volume 12

    Manna e-Tydskrif Volume 12

    Verskeie
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Immediately available
    R25.00

    Available Formats

    Is jy opsoek na 'n tydskrif wat nie gaan oor lipstiffie, celebrities of resepte nie?

    •    'n Tydskrif wat vir jou geestelike waarheid bring?
    •    'n Tydskrif wat jou leer oor die krag van geloof?
    •    'n Tydskrif waar jy meer lees oor God as oor mense?

    Soos God Manna uit die hemel aan sy volk gegee het om hulle mage vol te maak, gee hy jou Manna uit die hemel om jou gees te voed.

    Volume 012: Maart - April 2017