Man Van Cirene (Sagteband)

    Man Van Cirene (Sagteband)

    F A Venter
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R250.00

    R200.00

    Simon van Cirene word gelas om Jesus se kruis te dra, oppad na Golgota. Simon, die man wat nie glo nie. Maar hoe kan ’n mens onveranderd gelaat word deur ’n ontmoeting met Christus? Hierdie is die verhaal van Christus se aanslag op ’n heidense wêreld. Dit is ’n beeld van wroeging en botsing en van haat en liefde, van ongeloof en nyd teenoor katarsis en geloof. Maar veral is dit die verhaal van verlossing: die sege van die gees oor die aardse.

    Oor die Outeur

    F.A. Venter was bekend vir sy geskiedkundige romans, kortverhale en jeugboeke. Hy het die Hertzogprys vir prosa gekry vir Swart pelgrim en Geknelde land, en die Andrew Murray-prys vir sy outobiografie, Die keer toe ek my naam vergeet het.