Maak Jou Huwelik Affair - Bestand (Sagteband)

    Maak Jou Huwelik Affair - Bestand (Sagteband)

    Timothy Kieswetter
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R189.00

    Bekende Bybel- en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter ondersoek affairs en rus jou toe om jou huwelik so ver moontlik affair-bestand te maak. Hierdie boek is vir almal – of jy nou pasgetroud is, al jare getroud is, die slagoffer van ’n affair is en of jy die een is wat in die affair is. Daar is hoop vir jou huwelik.

     

    OOR DIE OUTEUR

     

    Timothy Kieswetter is ’n Bybel- en seksualiteitskenner. Hy en sy vrou het saam die Gesonde seks Mentorskap-program ontwikkel om paartjies te help om die passie weer terug in hul huwelik te sit.