Lyfslim Vir Seuns (Sagteband)

    Lyfslim Vir Seuns (Sagteband)

    Gretha Wiid
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R119.00

    Gretha Wiid help elke seun om sy lyf beter te verstaan, en beantwoord ook vrae oor seks en hoe meisies se koppe werk.

     Jy het miskien honderde vae oor jou lyf en al die goed wat nog met jou gaan gebeur. Jy’s dalk woes opgewonde, maar miskien ook ‘n bietjie gestres. En dan het jy dalk ook vrae oor seks en vry – nie omdat jy dit wil doen nie – dis maar net iets waaroor jy wonder!

         As jy klaar gelees het, gaan jy alles weet van jou eie lyf en die dinge van jou hart. Jy sal self ‘n paar goodies geleer het rondom die ander geslag se lywe en hoe hulle kopp werk