Luidkeels 7 Jaar Van Lof (2 CD)

    Luidkeels 7 Jaar Van Lof (2 CD)

    Retief Burger
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R129.95

    Gaan saam met Retief Burger in die verlede in en sê dankie vir 7 jaar van lof.

    Luidkeels 7 Jaar van Lof is pas uitgereik ter viering van die pad wat Retief Burger die afgelope sewe jaar met sy Luidkeels musiekbediening gestap het. Dit is ‘n dubbel CD saamgestel uit 31 snitte wat oor die jare op die vier Luidkeels albums verskyn het – Luidkeels (2005), Luidkeels Hersien (2007), Luidkeels Oorgegee (2009) & Luidkeels Dieper (2012). Die album is ‘n versamelstuk vir aanhangers van Retief Burger se musiek en dit bevat ook ‘n klomp spesiale ekstras soos musiekvideos, onderrigvideos en fotos.