Lokval (Sagteband)

    Lokval (Sagteband)

    Stefani Serfontein
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R200.00

    Sarah wil graag die koningin van Skeba se verlore paleis in die woestyn gaan soek, maar die ekstremistiese terroriste is nou tot binne-in Suid-Afrika.
         Sal Sarah en Ari’el se liefde al die teëspoede kan deurstaan? Sal Rassie en sy span betyds die lokval wat vir hulle gestel is, kan fnuik?
         Die verhaal neem ons weereens na Jemen, Israel en ook hierdie keer tot in Europa.
    Sarah wonder of daar enige plek op aarde is waar hulle veilig sal wees?