Lig jou stem op (CD)

    Lig jou stem op (CD)

    Romanz
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R49.95

    Die vokale kwartet Romanz spog met multiplatinumstatus, is telkens bekroon en het ook in Europa aanhang verwerf.
    Hul jongste geestelike album “Lig Jou Stem Op” word gekenmerk aan harmonieuse vokale vertolking en orkestrale grootsheid. Hierop ánker die groep musikale veelsydigheid met geloofsoortuiging. Met ‘n aantal bekende Gesange en Halleluja-liedere, gewilde gospelwerk én oorspronklike nuutskeppinge in dié genre.
    Treffers soos “In Die Hemel”, “Blye Versekering” en “Lig Jou Stem Op” gaan sorg dat almal hulle stemme op lig en saam sekerheid, vrede en ‘n dieper verhouding met ons Skepper geniet.