Liefde Wen - Dagbeplanner 2018 (Sagteband)

    Liefde Wen - Dagbeplanner 2018 (Sagteband)

    Bouwer Bosch
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R139.00

    R111.20

    Die beplanner wat elke student en jong werknemer moet gebruik om elke dag te beplan, maar ook jou doelwitte agter mekaar te kry.

    Die Liefde Wen Beplanner 2018 help jou om die groot prentjie van jou lewe te sien terwyl jy elke dag fokus op die klein details wat jou drome waar sal maak. Dit is nie net prakties nie, maar fokus ook op jou persoonlike groei.

         Met die LIEFDE WEN BEPLANNER 2018 kry jy:

    ·                     Weeklikse en maandelikse beplanning

    ·                     Doenlysies wat jou laat fokus op die belangrike doendinge

    ·                     Tydgleuwe van 07:00–18:00 om jou te help met tydsbestuur e

    ·                     Ruimte vir onvergeetlike memories en goeie dinge wat met jou gebeur het

    ·                     ’n Maandelikse begroting wat jou help om jou geldsake reg te bestuur

    ·            Genoeg plek waar jy notas kan maak, foto’s inplak, quotes neerskryf en kreatief kan wees.

     

    Oor die Outeur

     

    BOUWER BOSCH en Liefde wen het geen bekendstelling nodig nie. As akteur en sanger het Bouwer homself al goed gevestig in Suid-Afrika en net so sy immergewilde brand en aanlynwinkel, liefde wen!