Liefde Is (CD)

    Liefde Is (CD)

    Piet Smit
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R129.95

    R103.96

     Piet Smit se openbare betrokkenheid in musiek het in die laat 70’s begin as agtergrondsanger in Pretoria se kroeë en restaurante. In 1989 kom hy tot bekering en begin hom toespits op die skryf- en uitvoering van geestelike liedere.

    Sedert sy toetrede tot ‘n voltydse sangbediening in Mei 1994 het Piet al 35 albums die lig laat sien - insluitend vier Neder­landstalige CD’s. Vyf van sy produksies het reeds goue status bereik. Sy tweede album ‘Heer U maak my nuut’ het in 1999 Platinum status bereik - ‘n prestasie wat tot vandag toe nog deur geen ander oorspronklike, geestelike solo album in Suid Afrika nagedoen kon word nie.