Lees en Bid Bybel (Hardeband)

    Lees en Bid Bybel (Hardeband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R249.95

    R199.96

    Hierdie wonderlike volkleur Bybel is herskryf vir kinders in ‘n eenvoudige en hanteerbare formaat.

         Met ‘n lesing en ‘n gebed vir elke dag van die jaar, bied hierdie boek ‘n wonderlike inleiding tot God se Woord, en sal help om die gewoonte te ontwikkel om elke dag te lees en ‘n gesprek met God te hê wat ‘n leeftyd sal hou.