Leer Ons Bid (Hardeband)

    Leer Ons Bid (Hardeband)

    Sara Dahlman
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R130.00

    Hierdie pragtig geïllustreerde boek stel die Ons Vader-gebed bekend aan kinders en laat dit vir hulle betekenis kry. Die boeiende teks, sowel as die bykomende gebede maak dit ideaal vir stiltetyd saam met jou kind.

    Leer jou kind die Ons Vader-gebed stap vir stap. Hierdie pragtig geïllustreerde boek stel die Ons Vader-gebed bekend aan kinders en laat dit vir hulle betekenis kry. Die boek moedig kinders aan om na te dink oor die leiding wat die Ons Vader-gebed vir ons bied. Dit sal hulle ook herinner aan die wonderlike belofte dat Jesus, ons Koning, luister wanneer ook al sy kinders tot Hom bid. Elke frase van die Ons Vader word verduidelik, en daar is praktiese toepassings op die kind se lewe met situasies en stories waarmee hulle kan identifiseer. Bykomende gebede sal hulle help om elke deel van hierdie spesiale gebed wat Jesus ons gegee het, hul eie te maak.

    Leer ons bid is bedoel om kinders te leer hoe om te bid en is ideaal vir stiltetyd saam met jou kind.

    Sara Dahlmann en Gill Guile

    Leer ons bid is geskryf deur Sara Dahlmann met illustrasies deur Gill Guile.