Leefstyl-Bybel (1983) Vir Vroue Tulp (Hardcover)

    Leefstyl-Bybel (1983) Vir Vroue Tulp (Hardcover)

    Family Bible
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R450.00

    Leer Hom Loof handel nie oor 'n tronk met tralies nie, maar oor omstandighede wat 'n mens net so effektief soos 'n tronk kan gevange hou. En die belangrikste van alles is dat die boek jou leer hoe om daaruit bevry te word! Dit is louter plesier om hierdie persoonlike getuienis te lees.

    Talle mense getuig dan ook dat dit die verstommendste boek is wat hulle nog ooit gelees het. En miljoene sê dat dit hulle lewens verander en hulle geleer het wat die oplossing vir hulle probleme is. Danksy al die versoeke van oor die hele wêreld is hierdie boek reeds in meer as 50 tale vertaal " 'n Geïnspireerde verhaal oor hoe God se genade in die lewe van 'n mens werk ..."