Leefstyl-Bybel (1983) Vir Vroue (Luukse Leer)

    Leefstyl-Bybel (1983) Vir Vroue (Luukse Leer)

    Family Bible
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R525.00
    Leefstyl-Bybel vir vroue is 'n eerste in Afrikaans! Die teks van die 1983-Bybelvertaling word toegelig, spesiaal vir vroue, met insiggewende kommentaar oor Bybelse gebruike, gebeure, uitsprake en voorskrifte. Die kommentaar is onder meer geskryf deur bekende en vooraanstaande Suid-Afrikaanse vroueteoloë vir vroue wat eg en stylvol gelowig wil leef - en vir mans wat belangstel wat die Bybel regtig oor vroue sê. * Algemene inleiding tot die Leefstyl-Bybel vir vroue * "Wonder jy ook oor ...?" Indeks van 345 Lewensvrae van vroue * Lys van 66 Bybelboeke met temas en inleidings * Alfabetiese lys van Bybelboeke * Medewerkers en adviespaneel * Teks van Leefstyl-Bybel vir vroue - met rubrieke. * Verklarende Woordelys tot die 1983-Vertaling * Kitsnaslaangids - 'n tematiese indeks met gepaste Bybelstekste vir nagenoeg elke lewensituasie * Bibliografie van geraadpleegde werke * Indekse van Agtergronde, Geloofswaarhede, Mini- Bybelstudies, Mites oor vroue, Vroueportrette