Leef, Lag, Loof (Hardeband)

    Leef, Lag, Loof (Hardeband)

    Liesel Krause Widd
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R179.99

    'n Dagboek deur vroue vir vroue.

    Die Bybeldagboek word geskryf deur vroue vir vroue – vroue van verskillende ouderdomme en agtergronde, met wyd uiteenlopende lewens.

    Liesel Krause-Wiid het die Bybeldagboek saamgestel, deur vroue regoor die land te nooi om saam te skryf oor hulle gunsteling Bybelvers en wat dit vir hulle beteken.

    Die projek is geïnspireer deur FINESSE se Vroue wat Glo-beweging.